THE UNFAMILIAR Director and Writer – Henk Pretorius

After the film’s successful USA, UK and Vietnam release, South Africa is finally able to watch THE UNFAMILIAR on DSTV Box Office, iTunes or Google Play! THE UNFAMILIAR tells the story of a British Army doctor (Jemima West) who comes back from war, thinking she has PTSD, only to discover that there are malevolent spirits present in her home, making the life that she knew unfamiliar.

South African filmmaker, HENK PRETORIUS, known for Leading LadyBakgat and Fanie Fourie’s Lobola, directed THE UNFAMILIAR and co-wrote the screenplay with Jennifer Nicole Stang. The film stars JEMIMA WEST (Indian Summers, The Mortal Instruments) and CHRISTOPHER DANE (Being Sold) in the lead roles and was produced by South African-born LLEWELYNN GREEFF (Modder en Bloed, Leading Lady) and BAREND KRUGER.

Henk Pretorius is a Britain-based, multi-award-winning and commercially celebrated South African-born filmmaker.

Nominated by the Mail & Guardian as one of the Top 200 Young South Africans (2013),

Henk Pretorius won the Golden Space Needle Award (2013) at the Seattle International Film Festival.

The Unfamiliar (2020) is Henk Pretorius’ first British feature film. Henk has refined his skill as a filmmaker on some of South Africa’s most loved comedies and dramatic features.

Henk Lambert Pretorius was born in 1981 in Cape Town, South Africa to Naomi Pretorius, a social worker and entrepreneur, and Johannes Lodewikus Pretorius, a university lecturer in Business Administration. Henk spent his younger years first in Kempton Park and later Centurion, South Africa where he focused on academics, sports and the dramatic arts. He completed his BA Drama Degree (2003) with distinction at the acclaimed AFDA film school in Johannesburg, South Africa. Henk was nominated as the best student of the year and twice honoured as the alumnus of the year.

Henk spent his early career in front of the camera and acted in South African soap opera Egoli (2005) and DSTV’s acclaimed television series Kruispad (2008). He served as an executive assistant to the Head Writer of the soap opera Villa Rosa (2006) and an episode writer for SABC Network shows City Ses’ la and Askies (2008).

Henk became known in South Africa as the writer, director and executive producer of his debut film: Bakgat! (2008). The success of the film created a nationwide wave in South African and gave birth to the first-ever Afrikaans trilogy. Henk wrote and directed Bakgat 2 and co-wrote Bakgat 3 with Hanneke Schutte.

Henk Pretorius was part of the team of executive producers that produced: Hoofmeisie (2011) and Wolwedans in die Skemer (2012).

In 2013, Henk teamed up with President Nelson Mandela’s grandson, Kweku Mandela, and producer Lance Samuels (Strike Back, The Book of Negroes, Madiba) to direct Fanie Fourie’s Lobola. Henk wrote the screenplay with Janine Eser. The film won the Golden Space Needle Award at the Seattle International Film Festival for Best Film, Best Comedy at the Sedona International Film Festival and received the Audience Award at the Jozi International Film Festival. Fanie Fourie’s Lobola received five nominations for the SAFTA Awards (2014). These nominations included Best Director and Best Film Writing Team. South Africa’s Arts and Culture Minister, Paul Mashatile, publicly congratulated the creators of Fanie Fourie’s Lobola. The film was sold to the USA, Canada, European territories and had a wide theatrical release in South Africa. Henk was nominated by the Mail & Guardian as one of the Top 200 Young South Africans in 2013.

In 2012, Henk co-founded the Britain-based company Dark Matter Studios with Llewelynn Greeff.

In 2014, Henk directed Leading Lady. Henk wrote the script with Tina Kruger, and the film starred Katie McGrath (Jurassic World, Supergirl) and Gil Bellows (Ally McBeal, The Shawshank Redemption). Leading Lady was the second highest-grossing South African film in 2014, officially selected for The Seattle and Sedona International Film Festivals and sold to fourteen countries. Henk and Llewelynn Greeff produced Leading Lady.

In 2016, Henk produced Blood and Glory (Modder en Bloed) with Llewelynn Greeff and writer/director Sean Else and executive producer Rudy Halgryn. The film starred Stian Bam, Charlotte Salt and Grant Swanby. Blood and Glory won the best drama at the 2017 Sedona International Film Festival. The film was officially selected to compete at the Camerimage Festival due to the cinematography by Adam Joshua Bentel. The film had a wide release in South Africa and was picked up by Bulldog Distribution for a limited release in the UK.

Henk directed The Unfamiliar (2020) and wrote the script with writer Jennifer Nicole Stang. Llewelynn Greeff and Barend Kruger produced the film, starring Jemima West (The Mortal Instruments, Indian Summers) and Christopher Dane (Ren, Born of Hope). Vertical Entertainment acquired The Unfamiliar for a North American cinema release, and the film will premiere at The Cannes Film Festival’s virtual market.

Henk has since spent time developing Novus, a British-South African co-production set in London, UK. The film’s principal photography will commence when the current global travel restrictions lift. Henk wrote and will direct Novus. Llewelynn Greeff, Barend Kruger and Irfaan Fredericks will produce the film. Gareth Jones and multi-award-winning producer Cassian Elwes are attached to executive produce Novus.

Henk and Llewelynn, from Dark Matter Studios, have been making films together since 2012 and are both inspired by the business partnership between Ron Howard and Brian Grazer at Imagine Entertainment.

We spoke to Henk in trotse Suid-Afrikaans to find out more about his journey in THE UNFAMILIAR.

RUAN: Waar het jou pasie en liefde van af gekom om ’n skrywer en regisseur te word?

HENK: ’n Paar dae na ek leer skryf het in Graad een het ek my eerste animasie storie geskryf oor ‘n olifant wat sy slurp verloor en dan ‘n wurm in Antartika moet eet om dit te herstel. Maar toe hy die wurm ontmoet, toe raak hulle vriende en hy kon dit nie oor sy hart kry om die wurm te eet nie. Toe vorm hulle ‘n wedersydse voordellige verhouding waar die olifant die wurm beskerm van ander olifante, maar waar die wurm die olifant moet aanhou voer. 

Ek het die storie vir my joufrou gewys wat gedink het dat my ma my daarmee gehelp het. Dit was die laaste keer wat ek my stories met juffrouens gedeel het, en het toe meeste van my stories vir myself gehou tot ek dit kon maak. 

Dalk maak ek nog die olifant animasie, ons is nou, onderandere, juis besig met ‘n animasie. 

RUAN: The Unfamiliar is ’n Horror wat net intyd vrygestel word vir Halloween. Maar baie mense sal vra is die storielyn gebaseer op ’n ware verhaal?

HENK: Die mytologie in The Unfamiliar word geglo deur party mense in Hawaii. Daar is baie mense wat beweer dat hulle al ‘n Night Marchers en ‘n Mujina gesien het, en baie wat in Kahunas glo. ‘n Kahuna is baie soos ‘n sangoma, en word gesien as iemand wat jou kan lei in die spirituele wereld. 

Die rolprent is ook ge-basseer op ‘n verhaal wat moontlik, in die verwysingsraamwerk van Hawaiian mitologie, kan gebeur.  

RUAN: Hoeveel maande het dit gevat om die hele storielyn aan mekaar te sit totdat dit reg was om te begin met produksie?

HENK: Dit het my, en my medeskrywer: Jennifer Nicole Stang, omtrent ‘n jaar en ‘n half gevat. Baie van die tyd was spandeer om die mitolgie na te gaan. Ons moes ook saam na die genre kyk en seker maak ons verstaan die genre behoorlik. Daarna moes ons met soldate praat en seker maak ons verstaan hoe hulle dink. 

Een van die uitdaggings om ‘n rolprent te skryf is dat mense baie naby aan jou werk is, so dit vat nogal tyd tussen ‘drafts’ om seker te maak dat dit ‘n gehoor gaan vermaak. So mens spandeer dikwels so drie maande op een ‘draft’ en ‘n maand weg van jou werk af, voor mens dit weer oorskryf. Ek skryf soms ‘n teks tot dertig keer oor. 

Deesdae het ek geleer om vinnger te skryf, maar dit het baie lank gevat. Ek is nou besig met ‘n televissie reeks wat ek binne ses weke geskryf het. Ek dink ek skryf so vinnig daaraan oor dit ‘n komedie is, ek was nog altyd van Bakgat-dae vinniger met komedie.  Ek dink dit is oor ek na die wereld kyk en baie keer deur goed sien, en dink: mens kan besluit om te lag of huil en gelukkig verkies ek om te te lag.  

RUAN: Is die jou eerste horror en hoe was dit gewees op stel en lokasie saam met al die akteurs?

HENK: Die skiet van The Unfamiliar was nogal moeilik. Ons het baie min tyd gehad om die rolprent te skiet en ek het met produksie personeel gewerk wat ek nie goed ken nie. Gelukkig het die vervaardiggers: Llewelynn Greeff en Barend Kruger hard gewerk en sterk agter die rolprent gestaan en ons het die wa deur die drif gestoot. Maar dit is ‘n moeilik om ‘n rolprent in Britanje te skiet, want mens se ondersteuningsnetwerk wat ons in SA opgebou het, is nie noodwending hier nie. Ons het darem nou ‘n baie sterk span in Britanje opgebou en sien uit na ons volgende projek hier. 

Die akteurs was fantasties en maklik om mee te werk. Jemima West het al haar eie toertjies (stunts) gedoen en sy het onsettend hard gewerk op stel. Ek het baie nuwe vriende gemaak en baie goed geleer van die Britse kultuur en hulle onsettende gefokuste benadering tot die produskie proses. Ek dink dat ‘n kombinasie van Brittse en Suid Afrikaners sal die ideale produksie personeel maak, en ek sien uit om my teorie te toets met my volgende projek. 

RUAN: Wat was van jou hoogte punte om te werk met die akteurs en veral Jemima West in “The Unfamiliar”?

HENK: Jemima West is ‘n baie slim persoon, wat hard werk en onsettend profesioneel is. My hoogtepunt om met haar te werk was dat sy byna enige emosie kan aangryp binne sekondes, en sy het regtig haar karakter verstaan. Waneer mens met groter akteurs werk, is hulle gewoonlik baie vriendelik en verstaan die teks baie deeglik. Gewoonlik is groter akteurs ook bewus van waar hulle in die prentjie inpas, en dit help die stel om vinniger te hardloop. Hulle verstaan my rol as regisseur en dat hulle werk is om die karakter so goed as moontlik uittebeeld. Hulle sal ook net ja sê vir ‘n rol as hulle van die teks hou, e nook tevrede is met my as regisseur en my vertrou om die rolprent se visie kreatief te lei.   

RUAN: Wat is van die hoogte punte wat mens moet oplet in die store lyn van die Britse weermagdokter (Jemima West)?

HENK: Die hoogtepunt van die rolprent is dat die storielyn aanhou draai. Dit is een van daardie rolprente wat mens moet volg, want anders gaan jy nie verstaan wat gebeur nie. Ek het dit vir die rolprent teater geskep, en ongelukkig met COVID was ‘n teater vrystelling nie moontlik nie. Daarom vra ek dat mens dit in ‘n onder kamer moet kyk, met goeie klank, anders kan die detail in die prent verlore gaan. As ek geweet het dat dit op die klein skerm uitgaan voor die tyd, sou ek meer inligting in die rolprent gesit het, sodat ek kan seker maak mense kan dit volg. Gewoonlik let mense nie so deeglik op as hulle iets by hulle huise kyk nie, mense drink soms ook wyn as hulle na iets kyk, en hierdie is nie daai tipe rolprent nie. Drink wyn, of brandy as jy Bakgat kyk, kyk The Unfamiliar met water en drink jou bangeit weg na die tyd. 

RUAN: Is daar ’n boodskap in die film wat mense mee kan wegloop?

HENK: Die tema van The Unfamiliar is baie subtiel in die subteks, maar dit bevraagteken die idee dat die Westerse wêreld moreel verantwoordelik voel om ander lande se probleme optelos, en partykeer oorloë begin of vererger in die betrokke lande. Ek glo meer dat mens jou eie land (of huis) moet lei in ‘n rigting wat as ‘n voorbeeld dien vir ander om spontaan te volg, as wat mens jou eie idologië om ander afdwing in die dekmantel om hulle te ‘help’ terwyl jy eintlik daar is oor die land se olie. Ek toer gereeld rond in die wêreld en daar is baie wat die westerse wêreld regdoen, maar ook baie wat ons nie regdoen nie en van ander lande kan leer.

Dit gaan dan ook oor wat ‘n ma bereid is om te doen om haar familie veilig te hou.  

Ek wil ook noem dat die rolprent mens op die ou end los met ‘n vraag, eerder as ‘n oplossing. Ek dink dit is belangrik om nie ‘n antwoord te gee in ‘n rolprent op ‘n tema nie, want dit is die verskil tussen ‘n propaganda film of een wat mens maak vir vermaaklikheid. Die doel om gehore te laat vra, vrae is vir my beter as om vir mense te preek en te probeer manipuleer hoe om te dink. 

RUAN: Sal daar heel moontlik ’n tweede lokprent wees van “The Unfamiliar” in die toekoms?

HENK: As daar genoeg mense vir een vra, sal daar een wees. Dit het te doen met die gewildheid van die titel. Op die oomblik is dit nog ‘n raaiskoot, maar ek het definitief ‘n hele paar idees rondom die tweende prent wat moontlik in die storielyn kan gebruik word.  

Follow THE UNFAMILIAR on social:
Facebook: https://www.facebook.com/unfamiliarmovie
Twitter: https://twitter.com/unfamiliarmovie
Instagram: https://www.instagram.com/unfamiliarmovie/
YouTube: https://www.youtube.com/user/darkmatterstudiosUK

www.theunfamiliarmovie.com

 

PUBLICITY & MARKETING:

STARBURST PROMOTIONS

Credits:

DARK MATTER STUDIOS produced THE UNFAMILIAR in association with Trigger Films and Onsight. 

Cast: Jemima West (The Mortal Instruments, Indian Summers), Christopher Dane (Ren), Rebecca Hanssen (Tell it to the Bees, Lore, The Drowning of Arthur Braxton) and introducing Harry McMillan-Hunt.  

Director: Henk Pretorius Screenwriters: Henk Pretorius and Jennifer Nicole Stang 

Producers: Llewelynn Greeff and Barend Kruger Production Company: Dark Matter Studios 

“The Unfamiliar” released in South Africa on the 28th of October 2020 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *