
Dit is Petronel Baard en Stef Kruger se vertoning – Verdubbel die Geluk vandag!
Wonder jy dalk wat om te doen die Vrydag die 19de Junie? Wel wat van ’n vertoning soos nog nooit tevore nie! Bespreuk jou kaartjies nou vir ’n vertoning van ’n leeftyd.
Al wat jy hoef te doen is om die webtuiste hier onder te kliek, sit terug en geniet die naweek met die beste talent in ons land.
https://pierneefteater.com/store/verdubbel-die-geluk-20200619kk